AECOM
AECOM [eɪ.iːˈkɒm] (vroeër bekend as AECOM Technology Corporation - die naam is 'n akroniem vir AECOM se vyf hoofsaaklike besigheidsvelde Architecture, Engineering, Consulting, Operations and Maintenance) is 'n multinasionale Amerikaanse ingenieursonderneming wat sy hoofkwartier in Los Angeles het. Die maatskappy, wat in 1990 gestig is, het ongeveer 87 000 medewerkers wêreldwyd in diens en het in 2019 die 157ste plek op die Fortune 500-ranglys van Amerikaanse ondernemings met die grootste bedryfsinkomste beklee.
AECOM | |
Tipe | Openbaar |
---|---|
Gestig | 1990 |
Hoofkantoor | Los Angeles, Kalifornië, VSA |
Sleutelpersone | Michael S. Burke (vorsitter en hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Ingenieurswese / Professionele dienste |
Dienste | Argitektoniese ingenieurswese, projekbestuur en ander |
Inkomste | VS$ 18 miljard (FJ 2017) |
Bedryfsinkomste | VS$ 652 miljoen (FJ 2017) |
Netto inkomste | VS$ 339 miljoen (FJ 2011) |
Werknemers | 87 400 (2017) |
Webwerf | www.aecom.com |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.