9de Oscar-toekenningsaand
Die 9de Oscar-toekenningsaand is op 4 Maart 1937 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1936. Die aanbieder was die akteur George Jessel.
9de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 4 Maart 1937 | |
Plek | Biltmore Hotel, Los Angeles | |
Aanbieder | George Jessel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Great Ziegfeld | |
Meeste pryse | Anthony Adverse (4) | |
Meeste benoemings | Anthony Adverse, Dodsworth, The Great Ziegfeld (7 elk) |
Dit was die eerste keer dat pryse toegeken is aan die beste manlike en vroulike byspeler.
My Man Godfrey was die eerste prent wat in al vier toneelspelkategorieë benoem is. Dit is steeds die enigste sodanige prent wat nie as beste prent benoem is of enige Oscar gewen het nie.
Die wenner van die prys vir beste aktrise, Luise Rainer, is tans (2013) die vroegste benoemde of wenner in enige toneelspelkategorie wat steeds lewe, asook die oudste oorlewende Oscar-wenner vir toneelspel. Sy is 103 jaar oud.
Pryse
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):
Beste produksie | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste storie | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste lewende-aksie-kortprent, een spoel | Beste lewende-aksie-kortprent, twee spoele |
|
|
Beste lewende-aksie-kortprent, kleur | Beste animasiekortprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste klankopname | Beste redigering |
|
|
Beste assistant-regisseur | Beste dansafrigting |
|
|
Erepryse
- W. Howard Greene
- Harold Rosson
- The March of Time
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia