91 v.C.
91 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 96 v.C. | 95 v.C. | 94 v.C. | 93 v.C. | 92 v.C. | ◄ 91 v.C. ► | 90 v.C. | 89 v.C. | 88 v.C. | 87 v.C. | 86 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
Munt van Corfinium een van Rome's opstandige bondgenote. | ||||||||
|
Gebeure
- Die volktribuun Drusus laat twee wette aanneem wat grond aanwys en verdeel.[1]
- 12 September – Drusus roep die senaat byeen en val konsul L. Marcius Philippus aan, wat sy grondpolitiek betwis. L. Licinius Crassus steun Drusus.[1]
- Ná Crassus se dood vernietig die senaat Drusus se wette en grondhervormings.[1]
- Desember? - Drusus is dood. Moontlik vermoor. Van sy beloftes aan die bondgenote kom niks tereg nie.
- Die bondgenote-oorlog breek uit. Talle bondgenote verklaar oorlog en vorm hul eie Italiese Bond.
Sterftes
- ca. 20 September – L.Licinius Crassus, Drusus se bondgenoot in die senaat.[1]
Verwysings
- The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, Christopher J. Dart, Routledge, 2016, ISBN 1-317-01548-7, ISBN 978-1-317-01548-2
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.