916
Die jaar 916 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
916 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 911 | 912 | 913 | 914 | 915 | ◄ 916 ► | 917 | 918 | 919 | 920 | 921 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:916 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Tomislav word koning van Kroasië (tot 928).
- Onder leiding van A-pao-ki bring die Khitan Mongolië onder hulle gesag en verdryf die Kirgisiërs na Siberië.
- Ubayd Allah al-Mahdi stig die stad Mahdia en maak dit sy hoofstad.
- Petrus, biskop van Orte, hou 'n sinode in Hohenaltheim.
Geboortes
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.