912
Die jaar 912 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
912 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 907 | 908 | 909 | 910 | 911 | ◄ 912 ► | 913 | 914 | 915 | 916 | 917 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:912 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Notker Balbulus | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Orso II Participazio word Doge van Venesië.
- Nicolaas I Mysticus word patriag van Konstantinopel.
- Rudolf II van Boergondië word koning van Bo-Boergondië.
Geboortes
- Onbekend – Nikephoros II Phokas, Bisantynse keiser (* 969)
- Onbekend – Geirlaug, dogter van Rollo van Normandië († 962).
Sterftes
- 9 April – Notker Balbulus, monnik in St. Gallen, geleerde, musikus, digter.
- 11 Mei – Leo VI, keiser van Bisantium (* 866).
- Onbekend – Oleg van Kiëf, heerser van die Rjoerik-dinastie (* onbekend)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.