9
Die jaar 9 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
9 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | ◄ 9 ► | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:9 |
![]() | ||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||
Gemma Augustea | ||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Romeinse veldheer Varus word in die Slag by die Teutoburgerwoud in Germanië deur Arminius verslaan.
- 9 Januarie - Wang Mang, wat die regent is vir die driejarige laaste Westelike Han-keiser Ruzi, verklaar homself tot keiser van China en begin die Xin-dinastie
Geboortes
- 17 November – Titus Flavius Vespasianus, keiser van die Romeinse Ryk († 79).
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.