8ste Oscar-toekenningsaand
Die 8ste Oscar-toekenningsaand is op 5 Maart 1936 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1935. Die aanbieder was Frank Capra. Dit was die eerste jaar dat die beeldjies "Oscars" genoem is.
8ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 5 Maart 1936 | |
Plek | Biltmore Hotel, Los Angeles | |
Aanbieder | Frank Capra | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Mutiny on the Bounty | |
Meeste pryse | The Informer (4) | |
Meeste benoemings | The Lives of a Bengal Lancer en Mutiny on the Bounty (7 elk) |
Die kategorie "Beste dansafrigting" is in dié jaar bekend gestel, maar het nie lank gehou nie – dit is drie jaar later afgeskaf.
Mutiny on the Bounty was die laaste prent tot op hede wat die Oscar vir beste prent gewen het en niks anders nie, en die enigste prent nog wat drie benoemings gekry het vir beste akteur: Clark Gable, Charles Laughton en Franchot Tone. Nie een van hulle het gewen nie.
Die wenner was Victor McLaglen vir sy spel in The Informer. Bette Davis het die Oscar vir beste aktrise gewen vir haar spel in Dangerous. Mutiny on the Bounty is aangewys as beste rolprent.
Pryse
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):[1]
Beste produksie | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste storie | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste lewende-aksie-kortfilm, komedie | Beste lewende-aksie-kortfilm, nuwigheid |
|
|
Beste animasiekortprent | |
| |
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste klankopname | Beste redigering |
|
|
Beste assistant-regisseur | Beste dansafrigting |
|
|
Ereprys
- D.W. Griffith – vir sy bydraes tot die rolprentbedryf as regisseur en vervaardiger
Verwysings
- "The 8th Academy Awards (1936) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 7 Augustus 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia