8 v.C.
Die jaar 8 voor Christus (8 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Vrydag of Saterdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Donderdag begin het (bronne verskil hieroor).
8 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 13 v.C. | 12 v.C. | 11 v.C. | 10 v.C. | 9 v.C. | ◄ 8 v.C. ► | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Gaius Cilnius Maecenas | ||||||||||
|
Gebeure
- Keiser Chengdi aanvaar die voorgestelde hervormings van kanselier Zhai Fangjin en die keiserlike raadsman He Wu en stel die Uitvoerende Raad en die Inspektoraat van China in. Die drie lede van die Uitvoerende Raad ontvang 'n salaris van 10 000 shi wat die hoogste rang verteenwoordig.[1]
- Die hervormings van Chengdi beperk die moontlikhede van die Wang-familie aan die hof.[1]
Geboortes
Sterftes
- 27 November – Quintus Horatius Flaccus, Romeinse digter (* 65 v.C.).
- C. Cilnius Maecenas - raadgewer van Octavianus, en begunstiger van die kunste
Verwysings
- Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.