881
Die jaar 881 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
881 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 876 | 877 | 878 | 879 | 880 | ◄ 881 ► | 882 | 883 | 884 | 885 | 886 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:881 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Bakong | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Lodewyk III oorwin die Vikinge wat in 879 Vlaandere en Brabant binnegedring het by Saucourt .
- 9 Februarie – Pous Johannes VIII kroon Karel die Dikke tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- Februarie - Die stad Vienne aan die Rhône word deur Karel die Dikke se troepe ingeneem, geplunder en afgebrand. Ermengarde en Boso moet vlug en die poging om 'n onafhanklike koninkryk Boergondië te herstel opgee.
- Koning Indravarman I van die Khmer-ryk wy die tempel van Bakong naby Angkor aan die god Shiva.
Geboortes
- Olga van Kiëf († 969)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.