863
Die jaar 863 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
863 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 858 | 859 | 860 | 861 | 862 | ◄ 863 ► | 864 | 865 | 866 | 867 | 868 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:863 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Graaf Lando van Capua word opgevolg deur sy broer graaf-biskop Landulf.
- 'n Sinode in Rome onder leiding van Pous Nicolaas I ekskommunikeer Patriarg Photius.
- Junie – Sinode vam Metz bevestig die besluit van die sinode van Aken wat goedkeuring verleen het aan die huwelik van Lotarius II van Lotaringe met sy minnares Waldrada.
- Augustus – Koning Boris van Bulgarye stuur 106 vrae oor die geloof en die kerk aan Pous Nicolaas I.
- Oktober – Pous Nicolaas I veroordeel die besluite van die sinode van Metz en ekskommunikeer Gunter van Keulen en Thietgaud van Trier.
Geboortes
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.