862
Die jaar 862 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
862 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 857 | 858 | 859 | 860 | 861 | ◄ 862 ► | 863 | 864 | 865 | 866 | 867 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:862 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Boudewyn I met die Yster Arm, graaf van Vlaandere, trou met Judith van Wes-Francië in Auxerre.
- Ansgard van Boergondië trou teen die sin van keiser Karel II die Kale met sy seun Lodewyk.
- 28 April – Sinode van Aken keur die huwelik van Lotarius II van Lotaringe met sy minnares Waldrada goed.
- 8 Mei – Pous Nicolaas I vra die Oosterse biskoppe in 'n brief om Patriarg Photius nie te erken nie.
Geboortes
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.