822
Die jaar 822 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
822 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 817 | 818 | 819 | 820 | 821 | ◄ 822 ► | 823 | 824 | 825 | 826 | 827 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:822 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Saicho | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Rabanus Maurus word ab van Fulda.
- Pous Paschalis I gee die legaatskap oor Skandinawië aan Ebbo, aartsbiskop van Reims.
- 'Abd-ar-Rahman II word Emir van Córdoba. [1]
Geboortes
Sterftes
- Saicho, die stigter van die Tendai-Tantriese Boeddhisme in Japan.
Verwysings
- Early Medieval Europe, 300-1000, Palgrave History of Europe, Roger Collins, Palgrave Macmillan, 2010, ISBN 1137014288, ISBN 9781137014283
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.