7 v.C.
Die jaar 7 voor Christus (7 v.C.) was 'n Gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Saterdag of Sondag begin het (bronne verskil hieroor).
7 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 12 v.C. | 11 v.C. | 10 v.C. | 9 v.C. | 8 v.C. | ◄ 7 v.C. ► | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | 2 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die grafheuwel van keiser Han Chengdi. | ||||||||||
|
Gebeure
Rome
- Quintus Haterius is konsul suffectus.
- Die sterrekundige Johannes Kepler ontdek dat die jaar een van die waarskynlike geboortejare van Jesus is, danksy 'n buitengewone sterrekonjunksie (die planete Saturnus en Jupiter was dig bymekaar teen die naghemel sigbaar en het soos 'n reuse ster vertoon)[1]
- Na 'n veldtog vanaf 16 v.C. behaal die Romeine 'n oorwinning oor die antieke stamme van die Alpe. In hierdie of die volgende jaar rig Augustus dan die Trophaeum Alpium by die grens van Italië en die Maritime Alpe op (hedendaagse La Turbie), om die oorwinning te simboliseer.
Geboortes
Sterftes
- Pheroras, broer van Herodes die Grote en tetrarg oor Perea.
- Han Chengdi, keiser van die Westelike Han-dinastie van China
- Kanselier Zhai Fangjin[2]
Verwysings
- Pröse, Tim: Weihnachtsgeschichte. Die Geburt Christi aus heutiger Sicht: von Magiern, Ausgestoßenen und einer Geliebten. In: FOCUS nommer 52, 22 Desember 2007, bl. 108-109
- Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9
- RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism Xinzhong Yao, Taylor & Francis US, 2003, ISBN 0-415-30652-3, ISBN 978-0-415-30652-2
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.