75 v.C.
75 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 80 v.C. | 79 v.C. | 78 v.C. | 77 v.C. | 76 v.C. | ◄ 75 v.C. ► | 74 v.C. | 73 v.C. | 72 v.C. | 71 v.C. | 70 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
- Die Silisiese seerowers blokkeer die graanlewerings aan Rome.[1]
- In Rome kom die volk in opstand. Daar is geen brood nie. Op die forum dreig hulle om die konsuls C. Aurelius Cotta en L. Octavius te dood.
- Die konsuls staan onder druk van die volk die volkstribune toe om hulle mag opnuut uit te oefen.[1]
- P. Cornelius Cethegus, 'n senator wat in die burgeroorlog sy invloed verloor het, word nou opnuut belangrik.[1]
- Die mag van die oligarge in die senaat wankel.[1]
- Hoewel Rome reeds in 96 deur die testament van die laaste koning Cyrenaica geërf het, word pas nou 'n provinsie daarvan gemaak. Hiermee word 'n tyd van chaos beëindig.[2]
- Koning Devabhuti van die Sunga-dinastie, wat groot dele van sentraal Indië regeer, word deur sy magtige raadgewer Vasudeva verdryf. Vasudeva is die eerste vors van die Kanva-dinastie (geraamde datum).[3]
Verwysings
- Greek Prostitutes in the Ancient Mediterranean, 800 BCE–200 CE, Wisconsin Studies in Classics. Allison Glazebrook, Madeleine M. Henry, Univ of Wisconsin Press, 2011, ISBN 0-299-23563-7, ISBN 978-0-299-23563-5
- Roman Economic Policy in the Erythra Thalassa: 30 B.C.-A.D. 217 Mnemosyne , Vol Suppl. 91 Steven E. Sidebotham, BRILL, 1986, ISBN 9004076441, ISBN 9789004076440
- World Monarchies and Dynasties John Middleton, Routledge, 2015, ISBN 1-317-45158-9, ISBN 978-1-317-45158-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.