6 Desember

6 Desember is 340ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (341ste in skrikkeljare). Daar volg nog 25 dae in die res van die jaar.

<< Desember 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31
Al die dae

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

  • Nasionale vakansiedag in Finland.
  • Konstitusiedag in Spanje.
  • Sinterklaasdag in sommige Europese lande, veral dié wat grootliks Rooms-Katoliek is.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.