65ste Oscar-toekenningsaand
Die 65ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1993 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1992. Die aanbieder was Billy Crystal.
65ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 29 Maart 1993 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Unforgiven | |
Meeste pryse | Unforgiven (4) | |
Meeste benoemings | Unforgiven en Howard's End (9 elk) |
Unforgiven is vir nege Oscars benoem en het vier daarvan gewen, onder meer vir beste rolprent en regisseur.
Pryse
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste buitelandse rolprent | |
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
Prys van Verdienste
- Chadwell O'Connor
Gordon E. Sawyer-prys
- Erich Kaestner
John A. Bonner-aanbevelingsmedalje
- Petro Vlahos
Verwysings
- "The 65th Academy Awards (1993) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 22 Oktober 2011.
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.