64 v.C.
64 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 69 v.C. | 68 v.C. | 67 v.C. | 66 v.C. | 65 v.C. | ◄ 64 v.C. ► | 63 v.C. | 62 v.C. | 61 v.C. | 60 v.C. | 59 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
- Seleucia aan die Eufraat, ook bekend as Zeugma, word deel van die koninkryk van Commagene.[1]
- Antiochus XIII Asiaticus word deur Pompeius afgesit. Hy vlug na die hof van Sampsiceramus I van Emesa, maar word daar vermoor. Dit is die einde van die Seleukidiese Ryk.
- Filips II Philoromaeus regeer nog 'n rukkie oor dele van Syrië maar word ook afgesit. Of hy ook gedood word is nie duidelik nie.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.