5de Oscar-toekenningsaand

Die 5de Oscar-toekenningsaand is op 18 November 1932 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente tussen 1 Augustus 1931 en 31 Julie 1932.[1] Walt Disney het ’n spesiale animasiekortprent vir die geleentheid gemaak met die naam Parade of the Award Nominees.[2]

  5de Oscar-toekenningsaand 

Datum18 November 1932[1]
PlekAmbassador Hotel,
Los Angeles
AanbiederConrad Nagel
Pryse & benoemings
Beste rolprent Grand Hotel
Meeste pryse Bad Girl
The Champ (2 elk)
Meeste benoemings Arrowsmith
The Champ (4 elk)
Walt Disney.

Grand Hotel is die enigste prent nog wat net vir beste prent benoem is en niks anders nie.[3] Dit was ook die laaste rolprent wat ’n Oscar vir beste prent gewen het sonder ’n benoeming vir beste regisseur tot Driving Miss Daisy in 1989.[4]

Kortfilms is in dié jaar vir die eerste keer vir pryse benoem,[5] en Flowers and Trees was die eerste kleurprent en eerste animasiekortprent wat gewen het.[6]

Dit was ook die laaste keer dat geen prent meer as twee Oscars kon wen nie.

Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):[7]

Wenners en benoemdes van die 5de Oscar-toekenningsaand
Beste produksie Beste regisseur
  • Grand Hotel
    • Arrowsmith
    • Bad Girl
    • The Champ
    • Five Star Final
    • One Hour with You
    • Shanghai Express
    • The Smiling Lieutenant
  • Frank Borzage Bad Girl
    • King Vidor The Champ
    • Josef von Sternberg Shanghai Express
Beste akteur Beste aktrise
Beste storie Beste verwerkte draaiboek
  • The Champ – Frances Marion
    • Lady and Gent – Grover Jones en William Slavens McNutt
    • The Star Witness – Lucien Hubbard
    • What Price Hollywood? – Adela Rogers St. Johns en Jane Murfin
  • Bad Girl – Edwin J. Burke
    • Arrowsmith – Sidney Howard
    • Dr. Jekyll and Mr. Hyde – Percy Heath en Samuel Hoffenstein
Beste redigering Beste kinematografie
  • Transatlantic – Gordon Wiles
    • À nous la liberté – Lazare Meerson
    • Arrowsmith – Richard Day
  • Shanghai Express – Lee Garmes
    • Arrowsmith – Ray June
    • Dr. Jekyll and Mr. Hyde – Karl Struss
Beste klank Beste animasiekortprent
  • Paramount Publix Studio-klankafdeling
    • MGM Studio-klankafdeling
    • RKO Radio Studio-klankafdeling
    • Walt Disney Productions
    • Warner Bros. First National Studio-klankafdeling
  • Flowers and Trees
    • It's Got Me Again!
    • Mickey's Orphans

Ereprys

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.