55 v.C.
55 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 60 v.C. | 59 v.C. | 58 v.C. | 57 v.C. | 56 v.C. | ◄ 55 v.C. ► | 54 v.C. | 53 v.C. | 52 v.C. | 51 v.C. | 50 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die soldatewiel[1] naby Kessel vandag. | ||||||||||
|
Gebeure
- Mei- Die Slag van Kessel – Julius Caesar wis die Tencteri en die Usipetes in die gebied van die Maas en die Waal uit.
- Caesar bou 'n brug oor die Ryn en val Germanië binne om die Suebi se oorlogsvermoë te verminder. Hy plunder agtien dae lank dorpe en vernietig hul oeste. Toe trek hy terug oor die brug en vernietig dit.[2]
- Hoewel dit laat in die somer is, vertrek Caesar na die gebied van Portus Itius (moontlik Boulogne) en berei hom voor om Britannia in te val. Hy het tagtig skepe vir sy twee legioene en nog agtien vir sy ruitery.[2]
- Die inval in Britannia verloop nie baie suksesvol nie. Getye en storms eis hulle tol en die teenstand is aansienlik. Hy keer eerder terug na Gallië.[2]
Sterftes
Verwysings
- 'n plek waar die rivier sy dyk deurbreek het en glo soldate verdrink het
- Roman Britain: A New History 55BC – AD 450, Patricia Southern, Amberley Publishing Limited, 2012, ISBN 1-4456-0925-8, ISBN 978-1-4456-0925-6
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.