54 v.C.
54 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 59 v.C. | 58 v.C. | 57 v.C. | 56 v.C. | 55 v.C. | ◄ 54 v.C. ► | 53 v.C. | 52 v.C. | 51 v.C. | 50 v.C. | 49 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
- Cicero het hom versoen met Crassus wat nou in Syria is en spreek vir ten gunste van hom in die senaat.
- Domitus Ahenobarbus ondersteun bendes wat onrus saai en word tot konsul verkies. Rome verval stadig in anargie.
- Piso Caesoninus – Caesar se skoonpa – keer terug uit Macedonia Rome toe. Hy spreek teen Cicero in die senaat en Cicero antwoord met sy In Pisonem (Teen Piso) wat een van sy minder verheffende redevoerings is.[1]
Sterftes
- Julia.
Verwysings
- Julius Caesar and the Transformation of the Roman Republic,Tom Stevenson, Routledge, 2014, ISBN 1-317-59754-0, ISBN 978-1-317-59754-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.