546 v.C.
546 v.C. |
◄ | 7de eeu v.C. | ◄6de eeu v.C.► | 5de eeu v.C. | ►
◄ | 551 v.C. | 550 v.C. | 549 v.C. | 548 v.C. | 547 v.C. | ◄ 546 v.C. ► | 545 v.C. | 544 v.C. | 543 v.C. | 542 v.C. | 541 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
- Croesus van Lydië besluit hom terug te trek na sy hoofstad Sardis, waar hy sy Griekse huursoldate ontslaan.[1]
- Cyrus van Persië besluit om hom nie vir die winter terug te trek nie en trek op na Sardis.[1]
- Slag van Thymbra – Hoewel Croesus se leër nog groter is as Cyrus s'n word hy verslaan en gedood. Lydië word deur die Perse ingeneem.[1]
Geboortes
Sterftes
- Anaximander (610 v.C. – 546 v.C.), Griekse filosoof
- Croesus – laaste koning van Lydië
Verwysings
- A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle EastSpencer C. Tucker, ABC-CLIO, 2009, ISBN 1-85109-672-8, ISBN 978-1-85109-672-5
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.