51ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 51ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1993 vereer het, is op 22 Januarie 1994 gehou.
![]() | ||
Datum | 22 Januarie 1994 | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Schindler's List (drama) Mrs. Doubtfire (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | NYPD Blue (drama) Seinfeld (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Barbarians at the Gate |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.