51
Die jaar 51 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
51 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 46 | 47 | 48 | 49 | 50 | ◄ 51 ► | 52 | 53 | 54 | 55 | 56 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:51 |
Kalenders | ||||||||||||||
Gotarzes II | ||||||||||||||
|
Gebeure
- Vologeses (Valagsj) I wat die onderkoning van die Mediërs was, word koning van die Partiese Ryk. [1]
Geboortes
- 24 Oktober – Domitianus, 'n Romeinse keiser († 96)
Sterftes
- Gotarzes II – Parthiese koning van die Persiese Ryk.
Verwysings
- The Persian Empire: A Historical Encyclopedia Empires of the World Mehrdad Kia, ABC-CLIO, 2016, ISBN 1-61069-391-4, ISBN 978-1-61069-391-2
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.