46664
46664 is 'n reeks konserte wat ter ere van Nelson Mandela aangebied is om geld vir die bestryding van VIGS in te samel.
![](../I/46664_logo.jpg.webp)
Logo van 46664.
Die naam van die konsert is afgelei van die getalle 466 en 64. Mandela was die 466ste gevangene wat in '64 by Robbeneiland aangeland het.
Eksterne skakel
- (en) 46664 se globale webtuiste Geargiveer 2 Desember 2013 op Wayback Machine
- (en) Die Nelson Mandela-stigting se webtuiste
- (en) Artikel oor die konsert
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.