445

Die jaar 445 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

445
| 4de eeu | 5de eeu | 6de eeu |

◄ ◄ | | 440 | 441 | 442 | 443 | 444 | ◄ 445 ► | 446 | 447 | 448 | 449 | 450 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:445
Kalenders
Gregoriaanse kalender 445
CDXLV
Ab urbe condita 1198
Chinese kalender 3141 3142

辛申 – 壬酉

Ethiopiese kalender 437 –438
Hebreeuse kalender 4205 – 4206
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 500 – 501
- Shaka Samvat 367 – 368

Gebeure

  • Dioscurus volg Cyrillus op as patriarg van Alexandrië.
  • 6 JunieKeiser Valentianus III skryf 'n dekreet waarin die pous die hoogste gesag in die kerk gegee word en waarvan elke obstruksie as verraad beskou sal word.
  • 19 Junie – Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I.

Geboortes

    Sterftes

      This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.