37
Die jaar 37 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
37 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | ◄ 37 ► | 38 | 39 | 40 | 41 | 42 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:37 |
Kalenders | ||||||||||||||
Keiser Gaius, digitaal gekleurde marmerbeeld | ||||||||||||||
|
Gebeure
- Gaius, voluit Gaius Julius Caesar Augustus Germanicus word die derde keiser van Romeinse Ryk.[1] Hy is Germanicus se seun en sal baie eeue later deur die geskiedkundige Gibbons bekend gemaak word onder 'n bynaam wat die soldate hom as kind gegee het: caligula (soldatelaarsie).[2]
Geboortes
- 15 Desember – Nero, Romeinse keiser († 68).
- Onbekend – Flavius Josephus, Romeinse burger en Joodse geskiedskrywer († 100).
Verwysings
- The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3
- "romanarmytalk bespreking" (in Engels).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.