355 v.C.
355 v.C. |
◄ | 5de eeu v.C. | ◄4de eeu v.C.► | 3de eeu v.C. | ►
◄ | 360 v.C. | 359 v.C. | 358 v.C. | 357 v.C. | 356 v.C. | ◄ 355 v.C. ► | 354 v.C. | 353 v.C. | 352 v.C. | 351 v.C. | 350 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
- Die triërarchs Archebius en Lysitheides rus 'n oorlogskip toe wat met drie Atheense gesante (Androtion, Melanopus en Glausetes) na die Kariese dinas Mausolus vaar. Op pad ontmoet hulle 'n Egiptiese vragboot met goedere wat aan handelaars van Naukratis behoort. Die Atheners lê beslag op die skip en verkoop die vrag vir nege-en-'n-half talente. Die beroofde handelaars kom na Athene en eis terugbetaling. Die Atheeense Vergadering weier omdat dit vyandelike eiendom betref.
Sterftes
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.