327 v.C.
327 v.C. |
◄ | 5de eeu v.C. | ◄4de eeu v.C.► | 3de eeu v.C. | ►
◄ | 332 v.C. | 331 v.C. | 330 v.C. | 329 v.C. | 328 v.C. | ◄ 327 v.C. ► | 326 v.C. | 325 v.C. | 324 v.C. | 323 v.C. | 322 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
Italia
- Die inwoners van Campania is ontevrede oor die stigting van 'n Romeinse kolonie in Fregellae en verdryf die koloniste. Rome verklaar oorlog, net teen Napels, maar die Samniete steun die Campaniërs en Napolitane. Dit lei tot wat die Tweede Samnietiese Oorlog genoem word. (Oor die eerste omtrent 341 is baie min bekend).[1]
- Claudius Marcellus, wat in 331 konsul was, word as dictator aangewys. Die augures staan dit egter teen en dit veroorsaak 'n interregnum.[2]
Persië
- Alexander se troepe beset die Rots van Ariamazes in Sogdiana.[3]
Verwysings
- Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Kathryn Lomas Routledge, 2014, ISBN 1-317-95235-9, ISBN 978-1-317-95235-0
- Luci, Fabio (2022). “Epigraphic Strategies of Communication: The Visual Accusative of Roman Republican Dedications of Spoils.”; in:Dynamic Epigraphy: New Approaches to Inscriptions. Oxbow Books. pp. 95–120. doi:10.2307/j.ctv2npq9dc.10.
- Ethnic Groups of North, East, and Central Asia: An Encyclopedia Ethnic Groups of the World James B. Minahan, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1-61069-018-4, ISBN 978-1-61069-018-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.