31 v.C.
31 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 36 v.C. | 35 v.C. | 34 v.C. | 33 v.C. | 32 v.C. | ◄ 31 v.C. ► | 30 v.C. | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | 26 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Nikopolis vandag, die stad deur Octavianus opgerig op die Epiriese kus naby Actium | ||||||||||
|
Gebeure
Romeinse Ryk
- 2 September – Die Slag van Actium: Marcus Antonius en Cleopatra word verslaan en dit lei tot die begin van die alleenheerskappy van Octavianus.
Sjina
- Keiser Chengdi van die Westelike Han (漢成帝) eis 'n verlaging van die aantal keiserlike perde en strydwaens. [1]
- Westelike Han - Keiser Chengdi se kanselier, Kuang Heng, hervorm die keiserlike erediens in die voorstede. Sy hervormings lei binne dertig jaar tot 'n nuwe stelsel van offers wat tot 1911 in gebruik sal bly.[1]
- Ná die hervormings weier die keiser om nog ver te moet reis om aan offerplegtighede deel te neem. Sy eie liggaam word die brandpunt van die verering en die plaaslike tempels verloor gewig. [1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0295806419, ISBN 9780295806419
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.