30ste eeu v.C.
Gebeure
![](../I/Egypte_louvre_290.jpg.webp)
Stele met die naam Djet.
- Omstreeks 3000 v.C.: Vroeë landbou in Noord-Afrika.
- 3000 v.C. – 2600 v.C.: Vroeë tydperk in die Indus-vallei.
- Omstreeks 3000 v.C.: Neolitikum eindig.
- Omstreeks 3000 v.C.: Djer, die derde farao van Antieke Egipte, begin regeer.
- Omstreeks 3000 v.C.: Bouwerk begin aan Caral, die eerste stad in die Amerikas.
- Omstreeks 3000 v.C.: Troje word gestig.
- Omstreeks 3000 v.C.: Bouwerk aan Stonehenge begin.
- 3000 v.C. – 2000 v.C.: Die Wêreldbevolking is sowat 30 miljoen.
- Omstreeks 3000 v.C.: Die Egeïese Bronstydperk begin.
- Omstreeks 2955 v.C.: Djer, die derde farao van Egipte, sterf.
- Omstreeks 2950 v.C.: Die eerste definitiewe gebruik van ’n Nebtynaam deur die 1ste-dinastiese farao Semerchet.
Dekades en jare
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.