30 v.C.

30 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 35 v.C. | 34 v.C. | 33 v.C. | 32 v.C. | 31 v.C. | ◄ 30 v.C. ► | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | 26 v.C. | 25 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Ab urbe condita 724
Chinese kalender 2667 2668

丁寅 – 戊卯

Hebreeuse kalender 3731 – 3732
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 26 – 27

Gebeure

Romeinse Ryk

  • Herodes gaan na Rodos om sy trou aan die nuwe maghebber Octavianus te betuig. Hy word deur Octavianus as koning van Palestina bevestig.[1]

Egipte

  • Alexander Helios word in Alexandrië aangehou en saam met Cleopatra Selene en Ptolemus Philadelphus Rome toe gestuur. Hulle word deur Octavia opgeneem.[2]

Sjina

  • Keiser Chengdi (漢成帝) (Westelike Han) ontslaan sy kanselier Kuang Heng [3]

Geboortes

    Sterftes

    Verwysings

    1. The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3
    2. Cleopatra and Rome Diana E. E. Kleiner, Harvard University Press, 2009, ISBN 0-674-03966-1, ISBN 978-0-674-03966-7
    3. Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.