2 v.C.
Die jaar 2 voor Christus (2 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag begin het.
2 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | ◄ 2 v.C. ► | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 | 4 | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die tempel van Mars Ultor | ||||||||||
|
Gebeure
- Die Senaat word in Rome meegedeel dat keiser Augustus sy dogter Julia vir onbehoorlike gedrag na die eiland Pandateria verban het.
- Phraataces volg sy vader Phraates IV in die Partiese Ryk op.
- Die tempel van Mars Ultor in Rome word voltooi.
- Keiser Aidi van China voer die hervormings van Chengdi wat hy ongedaan gemaak het, opnuut in.[1]
Geboortes
Sterftes
- Phraates IV, koning van die Partiese Ryk
Verwysings
- Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.