28ste Dinastie van Egipte
Die 28ste Dinastie (ook Dinastie XXVIII geskryf; 404–398 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte. Dit word beskou as deel van die Laat Tydperk.
Heerser
Die 28ste Dinastie het net een heerser, Amyrteus, gehad wat afgestam het van die Saïs-konings van die 26ste Dinastie. Hy het ’n opstand teen die Persiese Ryk gelei ná die dood van Darius II. Geen monumente van sy bewind is ontdek nie en min is oor hom bekend.
Farao | Bewind | ||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Amyrteus | 404-398 v.C |
Voorafgegaan deur ← 27ste Dinastie |
28ste Dinastie | Opgevolg deur 29ste Dinastie → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.