29ste eeu v.C.
Gebeure
- Omstreeks 2900 v.C.: Die begin van die vroegdinastiese tydperk in die Sumeriese beskawing.
- Omstreeks 2900-2400 v.C.: Sumeriese piktograwe ontwikkel in fonogramme.
- 2900 v.C. – 2334 v.C.: Mesopotamiese oorloë van die 1ste-dinastiese tydperk.
- 2890 v.C.: Antieke Egipte se farao Qaä sterf. Die einde van die 1ste Dinastie en die begin van die 2de Dinastie.
- Omstreeks 2874 v.C.: Die 365-dag-kalender word in Antieke Egipte in gebruik geneem.
- 2832 v.C.: Geraamde ontkieming van die Metusalagboom, die oudste bekende lewende organisme.
- 2807 v.C.: Die geskatte datum waarop ’n asteroïde of komeet die aarde tussen Afrika en Antarktika getref het.
- Ur word een van die rykste stede in Sumer.
Dekades en jare
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.