284
Die jaar 284 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
284 |
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 279 | 280 | 281 | 282 | 283 | ◄ 284 ► | 285 | 286 | 287 | 288 | 289 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:284 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Keiser Numerianus | ||||||||||||||||
|
Gebeure
- Medekeiser Carinus begin na suksesvolle aksies aan die Ryn 'n veldtog in Britannia.[1]
- Maart -- Keiser Numerianus is glo nog in lewe en bereik Cyzicus waar 'n munt van hom geslaan word.[2]
- Numerianus word vermoor, maar die moord word glo deur sy oom Aper geheim gehou.[2]
- 20 November – Aper probeer vir 'n vergadering van die leër in Nicomedia as keiser aanvaar te word, maar hulle verkies 'n jong offisier Gaius Aurelius Valerius Diocles wat Aper met sy eie hande dood en as Diocletianus die nuwe keiser word.[2]
- Carinus hoor in Britannia oor die rebellie van Diocletianus. In Pannonia word Marcus Aurelius Julianus tot keiser uitgeroep.[1]
Geboortes
Sterftes
- Keiser Numerianus
Verwysings
- The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, Ian J. Sellars, Ian J. Sellars, 2013
- The Roman Empire at Bay, AD 180–395, The Routledge History of the Ancient World, David S. Potter, Routledge, 2014, ISBN 1-134-69477-6, ISBN 978-1-134-69477-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.