27 Junie

27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (179ste in skrikkeljare). Daar volg nog 187 dae in die res van die jaar.

<< Junie 2022 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930
Al die dae

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vieringe en waarnemingsdae

  • Fees van Cyrillus van Alexandrië.
  • MIV-toetsdag in die VSA.
  • Stonewalldag, gayregtetrotsdag.
  • Dag van die Halfbloed - Brasilië
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.