276
Die jaar 276 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
276 |
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 271 | 272 | 273 | 274 | 275 | ◄ 276 ► | 277 | 278 | 279 | 280 | 281 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:276 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Keiser M. Claudius Tacitus | ||||||||||||||||
|
Gebeure
- Keiser Tacitus vertrek na Anatolië om die Gote en Herulii te beveg.[1]
- Junie – Keiser Tacitus sterf in Tyana in Kappadosië.[1]
- Na Tacitus se dood roep Florianus, moontlik sy halfbroer homself tot keiser uit. Die senaat en die weste erken hom.[1]
- In die ooste roep die leër generaal Probus uit tot keiser [1]
- Probus en Florianus tref mekaar naby Tarsus. Probus vermy 'n geveg met Florianus se leër en wag op die somerhitte.[1]
- Florianus se troepe verloor die moed deur die ongewone hitte en vermoor die keiser.[1]
- Probus word keiser.[1]
Geboortes
Sterftes
- Keiser Markus Claudius Tacitus
- Keiser Florianus (vermoor)
Verwysings
- The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, Ian J. Sellars, Ian J. Sellars, 2013
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.