274
Die jaar 274 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
274 |
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 269 | 270 | 271 | 272 | 273 | ◄ 274 ► | 275 | 276 | 277 | 278 | 279 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:274 |
![]() | ||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||
Tetricus I | ||||||||||||||||
|
Gebeure
- Keiser Aurelianus rig nou sy aandag op die afgestigte Galliese Ryk. Hy trek na Gallië en tref die troepe van die Galliese keiser Tetricus naby Châlons-sur-Marne.[1]
- Tetricus organiseer sy eie oorgawe en verlaat sy eie troepe wat taamlik ontrou was.[1]
- Aurelianus hou 'n triomftog in Rome waarin Tetricus en sy seun (ook Tetricus) saam met Zenobia meegevoer word. Hulle word egter nie gewurg nie, maar kry vergiffenis.[1]
- Tetricus word corrector in Lucania en sal nog lank lewe.[1]
- 25 Desember- Keiser Aurelianus verhef die verering van Sol Invictus tot staatsgodsdiens. Hierdie dag en 'n tempel word aan hierdie songod gewy.
Geboortes
Sterftes
- 2 Maart – Mani, van Irannese herkoms en was die profeet en stigter van Manigeïsme (* 216)
- 30 Desember – Pous Felix I, die 26ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
- The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, Ian J. Sellars, Ian J. Sellars, 2013
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.