26 v.C.
26 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 31 v.C. | 30 v.C. | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | ◄ 26 v.C. ► | 25 v.C. | 24 v.C. | 23 v.C. | 22 v.C. | 21 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die Saepta Julia se mure | ||||||||||
|
Gebeure
- Die Romeine val opnuut vanuit Sasamon die Kantabriërs aan en poog die kus van die Golf van Biskaje te bereik.[1]
- De Saepta Julia, waar Romeine hulle stem kom uitbring, word voltooi.
- Lucius Aelius Gallus neem die helfte van die Romeinse soldate in Egipte en voer hulle op 'n veldtog na Arabië.[2]
Sterftes
- Gaius Cornelius Gallus; Romeinse politikus en digter.
Verwysings
- Limes XX: Estudios sobre la frontera romana (Roman frontier studies) Norbert Hanel, Ángel Morillo Cerdán, Esperanza Martín Hernández, Editorial CSIC - CSIC Press, 2009, ISBN 8400088549, ISBN 9788400088545
- Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie László Török, BRILL, 2009, ISBN 9004171975, ISBN 9789004171978
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.