268
Die jaar 268 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
268 |
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 263 | 264 | 265 | 266 | 267 | ◄ 268 ► | 269 | 270 | 271 | 272 | 273 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:268 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Gallienus | ||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die silwerinhoud van Gallienus se munte het in die Weste baie afgeneem.[1]
- September- Keiser Gallienus probeer om Aureolus se opstand in Milaan te onderdruk, maar hy word deur sy eie generaals vermoor.[1]
- Claudius II wat glo betrokke was by die komplot teen sy voorganger word Romeinse keiser. Die Alamanni en Juthungi dring vanaf die Donau Noord-Italië binne.[1]
Geboortes
Sterftes
- September - Keiser Gallienus
- 26 Desember – Pous Dionisius sterf in Rome, die 25ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
- Bland, Roger (2011). ""The Coinage of Vabalathus and Zenobia from Antioch and Alexandria."". The Numismatic Chronicle (1966-). 171: 133–86.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.