257 v.C.
257 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 262 v.C. | 261 v.C. | 260 v.C. | 259 v.C. | 258 v.C. | ◄ 257 v.C. ► | 256 v.C. | 255 v.C. | 254 v.C. | 253 v.C. | 252 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
|
Gebeure
Rome
- Q. Ogulnius Gallus (konsul in 269) word as diktator aangewys om die Feriae Latinae ter ere van Jupiter Latiaris op die Albanberg te vier. Dit is 'n antieke fees van die Latynse dorpe waar 'n konsul op 24 April 'n wit vers offer. Die aanstelling van hierdie diktator was heel waarskynlik te wyte aan die afwesigheid van beide konsuls van die stad Rome vanweë die Eerste Puniese Oorlog.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- Kaplan, Arthur (1973). ""Religious Dictators of the Roman Republic."". The Classical World. 67 (3): 172–75. doi:10.2307/4347983.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.