252 v.C.

252 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 257 v.C. | 256 v.C. | 255 v.C. | 254 v.C. | 253 v.C. | ◄ 252 v.C. ► | 251 v.C. | 250 v.C. | 249 v.C. | 248 v.C. | 247 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Lipari
Ab urbe condita 502
Chinese kalender 2445 2446

乙申 – 丙酉

Hebreeuse kalender 3509 – 3510
Hindoekalenders

Gebeure

  • Die Romeine verower en verwoes Lipari.[1]
  • Kartago het silwer nodig om sy huurlinge te betaal en vra Ptolemeus II Filadelfos om 'n lening van 2000 talente. Egipte wil egter sy neutraliteit in die Eerste Puniese Oorlog bewaar en weier. Die troepe kom in opstand wat baie gunstig vir Rome is.[2]

Geboortes

    Sterftes

      Verwysings

      1. Spigo, Umberto (1992). ""NUOVI RINVENIMENTI DI CERAMICA A FIGURE ROSSE DI FABBRICA SICELIOTA ED ITALIOTA DA LIPARI E DALLA PROVINCIA DI MESSINA."". Mediterranean Archaeology. 5/6: 32–47.
      2. Huzar, Eleanor G. (1966). ""Egyptian Influences on Roman Coinage in the Third Century B.C."". The Classical Journal. 61 (8): 337–46.
      This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.