24 Mei

24 Mei is die 144ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (145ste in skrikkeljare). Daar volg nog 221 dae.

<< Mei 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031
Al die dae

Gebeure

Amy Johnson het op hierdie dag in 1930 die eerste vrou geword wat van Engeland na Australië gevlieg het. Dié foto is geneem in Julie 1932 – toe sy 'n rekordvlug van Londen na Kaapstad onderneem het en geland het op die Wingfield-lugmagbasis. Sy is verwelkom deur die burgemeester van Kaapstad W.C. Foster.

Geboortes

Sterftes

Gepubliseer

Teologie

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.