246 v.C.
246 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 251 v.C. | 250 v.C. | 249 v.C. | 248 v.C. | 247 v.C. | ◄ 246 v.C. ► | 245 v.C. | 244 v.C. | 243 v.C. | 242 v.C. | 241 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
Ptolemeus II | ||||||||
|
Gebeure
- Ying Zheng, later bekend as Qin Shi Huangdi, erf die troon van Qin. Hy is 14 jaar oud. Lü Buwei oefen as regent die mag uit.[1]
- Die Romeine stig 'n kolonie in Brundisium.[2]
- Berenike, Antiochus II se vrou en Ptolemeus II se dogter verloor nie net haar eggenoot en haar vader nie, maar haar kind word vermoor en spoedig ook syself en sommige van haar hofgangers.[3]
- Na die dood van Antiochus II breek opnuut 'n oorlog met Egipte uit, wat die Derde Siriese Oorlog of die Laodike se Oorlog genoem word[4]
Sterftes
- Ptolemeus II Philadelphus, koning van Antieke Egipte (* 309 v.C.)
- Antiochus II van die Seleukidiese Ryk
- Berenike, vrou van Antiochus II en dogter van Ptolemeus II
Verwysings
- China: A History, Harold Miles Tanner, Hackett Publishing, 2009, ISBN 0-87220-915-6, ISBN 978-0-87220-915-2
- Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - Settembrini, Marco. (2018). ""LOYAL TO THE TEXT AND TO THE KING? A COMMENTARY ON DAN 11,6-9 OG."". Biblica. 99 (1): 60–74.
- Wittke, A. (2011). The six Syrian Wars (275/74 –168 BC). In: Brill's New Pauly Supplements I Online – Volume 3. Brill. doi:10.1163/2214-8647_bnps3_BNPA122.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.