22 v.C.
22 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 27 v.C. | 26 v.C. | 25 v.C. | 24 v.C. | 23 v.C. | ◄ 22 v.C. ► | 21 v.C. | 20 v.C. | 19 v.C. | 18 v.C. | 17 v.C. | ►
|
![]() | ||||||||||
![]() | ||||||||||
Qasr Ibrahim in die 19de eeu | ||||||||||
|
Gebeure
- In Rome word Lucius Arruntius en Marcus Claudius Marcellus Aeserninus, deur die Senaat gekies as konsul van die Romeinse Ryk.
- In Egipte, wat nou Augustus se persoonlike gebied is, misluk die oes en daar breek honger en 'n epidemie uit. Dit bedreig die bevoorrading van Rome.[1]
- Koningin Amenirenas van Meroë trek opnuut op na die Romeinse fort in Qasr Ibrahim, maar Petronius het dit versterk.[2]
- Die Koesjiete wil onderhandel en Petronius sê vir hulle om dit met Augustus self te doen. Hulle stuur gesante naar Samos waar Augustus bly.[2]
Geboortes
Verwysings
- Brill's Companion to Statius, Brill's Companions in Classical Studies, William J. Dominik, Carole E. Newlands, Kyle Gervais, BRILL, 2015, ISBN 9004-28470-2, ISBN 978-9004-28470-8 bls. 260
- Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie László Török, BRILL, 2009, ISBN 9004171975, ISBN 9789004171978
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.