23ste eeu v.C.
Gebeure
- 2334-2279 v.C.: Sargon van Akkad se verowering van Mesopotamië.
- Omstreeks 2300 v.C.: Die kanaal Bahr Joesoef (huidige naam) word geskep deur die waterweg van die Nylrivier na die natuurlike meer (nou die Moerismeer) wyer en dieper te maak.
- Omstreeks 2278 of 2383 v.C.: Die begin van die bewind van farao Pepi II.
- Omstreeks 2250 v.C.: Die vroegste bewyse van mielieverbouing in Sentraal-Amerika.
- Omstreeks 2240 v.C.: Akkad, die hoofstad van die Akkadiese Ryk, steek Memphis, die hoofstad van Antieke Egipte, verby en word die grootste stad in die wêreld.[1]
- Omstreeks 2300 v.C.: Noord-Europa begin metale gebruik.
Sterftes
- 2279 v.C.: Sargon I
Dekades en jare
Verwysings
- Rosenberg, Matt T. "Largest Cities Through History" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2016. Besoek op 11 November 2009.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.