204 v.C.
204 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 209 v.C. | 208 v.C. | 207 v.C. | 206 v.C. | 205 v.C. | ◄ 204 v.C. ► | 203 v.C. | 202 v.C. | 201 v.C. | 200 v.C. | 199 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
Hán Xìn, soos in 1921 afgebeeld | ||||||||
|
Gebeure
- Liu Bang word gedwing om te ontsnap uit die beleërde stad Chenggao. Hy stuur Han Xin met 'n leër om die koninkryk Qi aan te val. [1]
- Liu Bang probeer met diplomasie om die koning van Qi oor te haal om vrede met hom te sluit. Hy slaag daarin, maar Han Xin weet dit nie.[1]
- Han Xin val Qi aan en verslaan hul leër in die slag van Lixia.[1]
- Die koning van Qi vra vir die koning van Chu om hom te help.[1]
- November - Slag van die Wei-rivier. Die Han-generaal Han Xin verslaan die Chu-leër. Die pad na die koninkryk Qi is nou oop.[1]
Verwysings
- "History of War" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 16 Desember 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.