2032
Die jaar 2032 sal 'n skrikkeljaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag sal begin. Dis sal die 32ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. In teenstelling met gewone jare sal die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie hê.
2032 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2027 | 2028 | 2029 | 2030 | 2031 | ◄ 2032 ► | 2033 | 2034 | 2035 | 2036 | 2037 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2032 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Laaste jaar waarin Nederlandse gulden-geldnote vir Euro's gewissel kan word. Een Euro is gelyk aan 2,20371 gulden.
- 6 Mei – Hemelvaartsdag.
- 23 Julie – Die Olimpiese Somerspele 2032 begin in Brisbane, Australië.
- 8 Augustus – Afsluiting van die Olimpiese Somerspele 2032.
- 24 Augustus–5 September – Die Paralimpiese Somerspele 2032 sal gehou word.
- 13 November – Oorgang van Mercurius.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.