2030
Die jaar 2030 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag sal begin. Dis sal die 30ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Dit sal ook die eerste jaar van die dekade 2030's wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
2030 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | 2029 | ◄ 2030 ► | 2031 | 2032 | 2033 | 2034 | 2035 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2030 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die Verenigde Nasies verwag dat die wêreldbevolking die jaar ongeveer 8,11 miljard mense sal bereik.
Gebeure
- 30 Mei – Hemelvaartsdag.
- Junie – Die 12de T20I-wêreldbeker word in Engeland, Ierland en Skotland aangebied.
- 25 November – Totale sonsverduistering tussen Namibië en Australië.
- Die 26ste Olimpiese Winterspele en 15de Paralimpiese Winterspele word gehou.
- Die 24ste Sokker-Wêreldkampioenskappe word aangebied, presies eenhonderd jaar na die eerste toernooi in 1930.
- Die outeursreg op die liedjie Happy birthday to you, wat tans aan die Warner-musiek behoort, sal verstryk.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.