2029
Die jaar 2029 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag sal begin. Dis sal die 29ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Dit sal ook die laaste jaar van die dekade 2020's wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
2029 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2024 | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | ◄ 2029 ► | 2030 | 2031 | 2032 | 2033 | 2034 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2029 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 13 April – Die asteroïde Apophis sal langs die Aarde verby skraap. Daar is 'n kans van 1 tot 45 000 dat hy die Aarde sal raak.
- 10 Mei – Hemelvaartsdag.
- Oktober – Die 10de Kampioenetrofee word in Indië aangebied.
- Die musiek van Buddy Holly se kopiereg verval en geag as in die publieke domein te wees.
- Die FBI kan vertroulike ondersoekverslae met betrekking op die Moord op president John F. Kennedy openbaar maak.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.